Welcome to WordPress. This is your first post. Edit or delete it, then start writing!

Bassopa Sekuriteit Reitz

3 days 14 hours ago

Wat n besige week so voor braaidag. Nog n arrestasie saam met BACU. Inligting onvang van n klient wat verdagte gekry het met gesteelde items.

Bassopa Sekuriteit Reitz

5 days 13 hours ago

Laat die Maandag begin Maandag dinge doen! Klagte van ons klient af dat daar n inbraak besig is om plaas te vind, reaksie is vinnig

Bassopa Sekuriteit Reitz

1 week 21 hours ago

Nog n bedrywige week vir die reaksie manne van Bassopa!
Well done julle YSTERS wat die gemeenskap veilig hou! Salute!

Bassopa Sekuriteit Reitz

1 week 1 day ago

Bassopa Sekuriteit Reitz

3 weeks 2 days ago

Bietjie voor Bassopa en Na Bassopa.

Kontak ons gerus vir n gratis kwotasie.

058 004 0016

Bassopa Sekuriteit Reitz

3 weeks 4 days ago

Dit waarin Bassopa baie goed in is!!! CCTV Installasies gedoen soos dit moet wees, en ons gooi sommer 'n paar hekmotors ook net in vir

Bassopa Sekuriteit Reitz

1 month 1 week ago

Bassopa Sekuriteit Reitz

1 month 2 weeks ago

Sjoe wat n koue en besige Naweek by Bassopa! Dankie tog vir #SPOTBOT Die koue kon nie Spotbot en Bassopa se reaksie keer om diewe

Bassopa Sekuriteit Reitz

3 months 1 week ago